Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 November bl. 2
  • “Soek Jehovah, en bly lewe”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Soek Jehovah, en bly lewe”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Jy kan rykdom vind wat meer werd is as goud!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Vra jy: “Waar is Jehovah?”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Onderwerp vir gesprekke
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Onderwerp vir gesprekke
    Ons Koninkryksbediening—1991
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 November bl. 2

SKATTE UIT GOD SE WOORD | AMOS 1-9

“Soek Jehovah, en bly lewe”

5:6, 14, 15

Wat beteken dit om Jehovah te soek?

  • Dit beteken dat ons aanhou om van Jehovah te leer en volgens sy standaarde te lewe

Wat het met die Israeliete gebeur toe hulle opgehou het om Jehovah te soek?

  • Hulle het opgehou om te ‘haat wat sleg is, en lief te wees vir wat goed is’

  • Hulle het net aan hulleself gedink

  • Hulle het Jehovah se raad geïgnoreer

    ’n Israeliet eet en drink te veel

Wat het Jehovah vir ons gegee wat ons kan help om hom te soek?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel