Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Desember bl. 3
  • “Gryp die slip van ’n Joodse man vas”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Gryp die slip van ’n Joodse man vas”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons sal saam met julle gaan
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
  • “Ons sal saam met julle gaan”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
  • “Julle seuns en julle dogters sal beslis profeteer”
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Waardig geag om na fonteine van waters van die lewe gelei te word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Desember bl. 3
’n Man gryp die slip van ’n Joodse man

SKATTE UIT GOD SE WOORD | SAGARIA 1-8

Gryp die slip van ’n Joodse man vas

8:20-23

Tien man uit al die tale van die nasies sal die slip van ’n Joodse man vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan.” Gedurende hierdie laaste dae kom mense uit alle nasies om Jehovah saam met gesalfde Christene te aanbid

Op watter maniere ondersteun die ander skape vandag die gesalfdes?

  • Twee van Jehovah se Getuies doen velddiens

    Hulle doen alles wat hulle kan in die predikingswerk

  • Iemand sit geld in ’n bydraebussie

    Hulle gee alles wat hulle kan om die werk finansieel te ondersteun

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel