SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOËL 1-3
“Julle seuns en julle dogters sal beslis profeteer”
Gesalfde Christene neem deel aan die werk om te profeteer. Hulle praat oor “die luisterryke dinge van God” en verkondig die “goeie nuus van die koninkryk” (Han 2:11, 17-21; Mt 24:14). Die ander skape ondersteun hulle deur aan hierdie werk deel te neem
Wat beteken dit om “die naam van Jehovah aan [te] roep”?
Om die naam te ken
Om die naam te respekteer
Om staat te maak en te vertrou op die Een wat daardie naam dra
Vra jou af: ‘Hoe kan ek die gesalfdes ondersteun in hulle werk om te profeteer?’