SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 1 Wees nederig, soos Maria Jehovah het vir Maria ’n unieke voorreg gegee omdat sy so ’n besondere hartstoestand gehad het 1:38, 46-55 Hoe is Maria se woorde ’n bewys van haar . . . nederigheid? diep geloof? kennis van die Skrif? waardering?