Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Junie bl. 5
  • 18-24 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Junie bl. 5

18-24 Junie

LUKAS 2-3

  • Lied 133 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jongmense — Word julle vriendskap met Jehovah sterker?”: (10 min.)

    • Lu 2:41, 42 — Jesus het saam met sy ouers na die jaarlikse Pasgafees gegaan (“sy ouers was gewoond”, studienota oor Lu 2:41 in nwtsty)

    • Lu 2:46, 47 — Jesus het na die godsdiensleiers geluister en vir hulle vrae gevra (“hulle uitgevra”, “was die hele tyd verbaas”, studienotas oor Lu 2:46, 47 in nwtsty)

    • Lu 2:51, 52 — Jesus het aan sy ouers “onderdanig gebly” en by God en die mense guns verkry (“onderdanig gebly”, studienota oor Lu 2:51 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 2:14 — Wat beteken hierdie vers? (“en op aarde vrede onder mense van welwillendheid”, “mense van welwillendheid”, studienotas oor Lu 2:14 in nwtsty)

    • Lu 3:23 — Wie was Josef se pa? (wp16.3 9 ¶1-3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 2:1-20

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w14 2/15 26-27 — Tema: Watter redes het eerste-eeuse Jode gehad om “in afwagting” van die Messias te wees?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 134

  • “Ouers, gee julle kinders die beste kans om suksesvol te wees”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Hulle het elke geleentheid gebruik.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 9 ¶13-21 en venster “Hoe kan ek ’n slegte gewoonte te bowe kom?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 17 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel