Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Oktober bl. 6
  • 22-28 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 22-28 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Oktober bl. 6

22-28 Oktober

JOHANNES 15-17

  • Lied 129 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Julle is geen deel van die wêreld nie”: (10 min.)

    • Joh 15:19 — Jesus se volgelinge is ‘geen deel van die wêreld nie’ (“wêreld”, studienota oor Joh 15:19 in nwtsty)

    • Joh 15:21 — Jesus se volgelinge word gehaat as gevolg van sy naam (“weens my naam”, studienota oor Joh 15:21 in nwtsty )

    • Joh 16:33 — Net soos Jesus, kan sy volgelinge die wêreld oorwin (it-1-E 516)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Joh 17:21-23 — In watter opsig moet Jesus se volgelinge “een” wees? (“een”, studienota oor Joh 17:21 in nwtsty;  “volkome een gemaak kan word”, studienota oor Joh 17:23 in nwtsty)

    • Joh 17:24 — Wat is “die grondlegging van die wêreld”? (“grondlegging van die wêreld”, studienota oor Joh 17:24 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 17:1-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 14 ¶3-4

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 101

  • “Liefde identifiseer ware Christene — Ons moet ons kosbare eenheid beskerm”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ‘Julle moet liefde onder mekaar hê’ — Moenie boekhou van die kwaad nie. Bespreek die venster “Bybelse voorbeeld om oor te peins”, as daar tyd is.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 15 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 106 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel