Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Desember bl. 3
  • 10-16 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Desember bl. 3

10-16 Desember

HANDELINGE 12-14

  • Lied 60 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Barnabas en Paulus maak dissipels in verafgeleë plekke”: (10 min.)

    • Han 13:2, 3 — Jehovah het Barnabas en Saulus vir ’n spesiale werk gekies (bt 85-86 ¶4)

    • Han 13:12, 48; 14:1 — Hulle harde werk het goeie resultate gehad (bt 95 ¶5)

    • Han 14:21, 22 — Barnabas en Paulus het die nuwe dissipels versterk (w14 9/15 13 ¶4-5)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Han 12:21-23 — Hoe is dit wat met Herodes gebeur het vir ons ’n les? (w08 5/15 32 ¶7)

    • Han 13:9 — Hoekom is Saulus “ook Paulus” genoem? (“Saulus, wat ook Paulus is”, “Paulus”, studienotas oor Han 13:9 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 12:1-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Toespraak: (6 min. of minder) bt 78-79 ¶8-9 — Tema: Bid vir medegelowiges.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 65

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening — Help diegene met die ‘regte gesindheid’ om dissipels te word”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah God sal jou help.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 17 ¶11-22

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 55 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel