14-20 Januarie
HANDELINGE 23-24
Lied 148 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring”: (10 min.)
Han 23:12, 16 – Die mense wou Paulus doodmaak, maar hulle plan het nie gewerk nie (bt 191 ¶5-6)
Han 24:2, 5, 6 – ’n Openbare spreker met die naam Tertullus het by die Romeinse goewerneur oor Paulus gaan kla (bt 192 ¶10)
Han 24:10-21 – Paulus het homself respekvol verdedig en moedig getuig (bt 193-194 ¶13-14)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Han 23:6 – Hoekom het Paulus homself ’n Fariseër genoem? (“ek is ’n Fariseër”, studienota oor Han 23:6 in nwtsty)
Han 24:24, 27 – Wie was Drusilla? (“Drusilla”, studienota oor Han 24:24 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 23:1-15 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 2).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Toespraak deur ’n ouer man. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, moet daar ’n onderhoud gevoer word met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 2 ¶9-14
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 128 en gebed