Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Januarie bl. 3
  • Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Paulus beroep hom op die keiser en getuig dan vir koning Herodes Agrippa
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Januarie bl. 3
Paulus se suster se seun praat met ’n militêre bevelvoerder

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 23-24

Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring

23:12, 16; 24:2, 5, 6, 10-21

Die Jode in Jerusalem het hulleself “met ’n vloek verbind” om Paulus dood te maak (Han 23:12). Maar dit was Jehovah se wil dat Paulus na Rome toe gaan om daar te gaan getuig (Han 23:11). Paulus se suster se seun het van die plan gehoor en vir Paulus daarvan vertel. Dit het gekeer dat Paulus doodgemaak word (Han 23:16). Wat leer hierdie verhaal jou oor . . .

  • wat gebeur wanneer mense iets probeer doen wat teen God se wil is?

  • die maniere wat God kan gebruik om ons te help?

  • hoe om moedig te wees?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel