21-27 Januarie
HANDELINGE 25-26
Lied 73 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Paulus beroep hom op die keiser en getuig dan vir koning Herodes Agrippa”: (10 min.)
Han 25:11 – Paulus het sy wetlike reg gebruik en hom op die keiser beroep (bt 198 ¶6)
Han 26:1-3 – Paulus het die waarheid goed verdedig voor koning Herodes Agrippa (bt 198-201 ¶10-16)
Han 26:28 – Paulus se woorde het ’n groot uitwerking op die koning gehad (bt 202 ¶18)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Han 26:14 – Wat beteken dit om teen die prikkels te skop? (“teen die prikkels te . . . skop”, studienota oor Han 26:14 in nwtsty; “Prikkel,” woordelys in nwt)
Han 26:27 – Hoekom was dit vir koning Agrippa moeilik om Paulus te antwoord toe Paulus hom gevra het of hy aan die profete glo? (w03 11/15 16-17 ¶14)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 25:1-12 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 2).
Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Leer Bybel-boek aan (th studie 3).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hoe die werk in Quebec wettig gemaak is”: (15 min.) Bespreking. Speel die video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 2 ¶15-20, venster op bl. 23
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 122 en gebed