Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Junie bl. 6
  • 24-30 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 24-30 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Junie bl. 6

24-30 Junie

FILIPPENSE 1-4

  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Moet julle oor niks kwel nie”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Filippense.]

    • Flp 4:6 – In plaas daarvan om bekommerd te wees, moet jy eerder bid (w17.08 10 ¶10)

    • Flp 4:7 – Laat “die vrede van God” jou beskerm (w17.08 10 ¶7; 12 ¶16)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Flp 2:17 – Hoe is die apostel Paulus “soos ’n drankoffer uitgegiet”? (it-2-E 528 ¶5)

    • Flp 3:11 – Wat is “die vroeër opstanding”? (w07 1/1 26-27 ¶5)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Flp 4:10-23 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 4).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) fg les 6 ¶3-4 (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 45

  • Wie is in beheer – Jy of tegnologie?: (5 min.) Speel die video. Beantwoord dan die volgende vrae: Hoe kan elektroniese toestelle ons help? Watter negatiewe uitwerking kan verslawing aan elektroniese toestelle op jou hê? Hoe kan jy uitvind of jy verslaaf is aan elektroniese toestelle? Wat is ’n paar praktiese maniere om ‘seker te maak van die belangriker dinge’? (Flp 1:10).

  • “Wees wys in jou keuse van vermaak”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Watter soort vermaak moet ek kies?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 9 ¶17-21, venster op bl. 96

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 56 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel