SKATTE UIT GOD SE WOORD | HEBREËRS 11
Hoekom geloof belangrik is
Hoe kan sterk geloof jou in die volgende situasies help?
Jy ontvang ’n moeilike teokratiese toewysing. – Heb 11:8-10
Iemand vir wie jy lief is, sterf. – Heb 11:17-19
Die regering beperk jou vryheid om te aanbid. – Heb 11:23-26