14-20 Oktober
1 PETRUS 1-2
Lied 29 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Julle moet heilig wees”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot 1 Petrus.]
1Pe 1:14, 15 – Ons begeertes en gedrag moet heilig wees (w17.02 9 ¶5)
1Pe 1:16 – Ons doen ons bes om ons heilige God na te volg (lvs 77 ¶6)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
1Pe 1:10-12 – Hoe kan ons ywerig wees soos die profete en engele? (w08 11/15 21 ¶9)
1Pe 2:25 – Wie is die Allerhoogste Opsiener? (it-2-E 565 ¶3)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Pe 1:1-16 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 1)
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar. (th studie 3)
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting. (th studie 9)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Word Jehovah se vriend – Wees netjies en skoon: (6 min.) Speel die video. Nooi dan ’n paar jong kinders na die verhoog, en vra hulle die volgende vrae: Hoe het Jehovah ’n plek vir elke ding gemaak? Hoe bly seekoeie skoon? Hoekom moet jy jou kamer skoonmaak?
“Jehovah is lief vir skoon mense”: (9 min.) Bespreking. Speel die video God is lief vir skoon mense.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 15 ¶1-7
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 17 en gebed