Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwbr19 Oktober bl. 1
  • Verwysings vir die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Verwysings vir die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek
  • Verwysings vir die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek (2019)
  • Onderhofies
  • 14-20 OKTOBER
Verwysings vir die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek (2019)
mwbr19 Oktober bl. 1

Verwysings vir die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek

14-20 OKTOBER

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 PETRUS 1–2

“Julle moet heilig wees”

(1 Petrus 2:25) Want julle was soos skape wat wegdwaal; maar nou het julle teruggekeer tot die herder en opsiener van julle siele.

it-2-E 565 ¶3

Opsiener

Die Allerhoogste Opsiener. Wanneer Petrus in Eerste Petrus 2:25 praat van persone wat ‘soos skape weggedwaal het’, haal hy blykbaar uit Jesaja 53:6 aan, en hy sê: “Maar nou het julle teruggekeer tot die herder en opsiener van julle siele”. Dit moet ’n verwysing na Jehovah God wees, want dié aan wie Petrus geskryf het, het nie van Jesus af weggedwaal nie, maar hulle is eerder deur hom teruggelei na Jehovah God, wat die Grootste Herder van sy volk is (Ps 23:1; 80:1; Jer 23:3; Ese 34:12). Ons kan Jehovah ’n opsiener noem omdat hy inspeksie hou (Ps 17:3). Die inspeksie (Gr., e·pi·sko·peʹ) kan verband hou met ’n oordeel deur Jehovah, soos in die eerste eeu HJ in die geval van Jerusalem, wat nie die tyd onderskei het waarin sy “geïnspekteer is” nie [Gr., e·pi·sko·pesʹ]” (Lu 19:44). Of die inspeksie kan goeie gevolge en voordele inhou, soos in die geval van dié wat God verheerlik in die dag “van sy inspeksie [Gr., e·pi·sko·pesʹ]”. – 1Pe 2:12.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel