Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 April bl. 4
  • Jakob en Laban sluit ’n vredesverbond

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jakob en Laban sluit ’n vredesverbond
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Jakob het geestelike dinge waardeer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Jakob gaan na Haran
    My boek met Bybelverhale
  • God se nuwe verbond nader volvoering
    Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”
  • Julle sal “’n koninkryk van priesters” word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 April bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 31

Jakob en Laban sluit ’n vredesverbond

31:44-53

Hoekom het Jakob en Laban ’n hoop klippe opmekaar gepak?

  • Vir almal wat daar verbygegaan het, was dit ’n teken van die vredesverbond tussen hulle

  • Dit het hulle daaraan herinner dat Jehovah gekyk het dat hulle nie hulle vredesverbond verbreek nie

Collage: 1. Twee susters kyk mekaar kwaad aan by die Koninkryksaal. Agter hulle lag en gesels broers en susters met mekaar. 2. Dieselfde twee susters sit buite ’n koffiewinkel en gesels lekker met mekaar. Daar is ’n geskenk en ’n Bybel op die tafel.

Jehovah verwag dat sy volk vandag in vrede met mekaar moet lewe. Hoe sal die volgende drie dinge ons help om vrede te behou of om weer vrede te maak?

  • Praat dit uit. – Mt 5:23, 24

  • Vergewe vryelik. – Kol 3:13

  • Wees geduldig. – Ro 12:21

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel