Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 April bl. 5
  • 20-26 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 April bl. 5

20-26 April

GENESIS 32-33

  • Lied 21 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Stoei jy om ’n seën te kry?”: (10 min.)

    • Ge 32:24 – Jakob het met ’n engel gestoei (w03 8/15 25 ¶3)

    • Ge 32:25, 26 – Jakob het geweier om op te gee totdat hy ’n seën gekry het (it-2-E 190)

    • Ge 32:27, 28 – Jakob is geseën omdat hy nie opgegee het nie (it-1-E 1228)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 32:11, 13-15 – Hoe kan ons, net soos Jakob, hard werk om vrede te maak? (w10 6/15 22 ¶10-11)

    • Ge 33:20 – Hoekom het Jakob ’n altaar “God is die God van Israel” genoem? (it-1-E 980)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 32:1-21 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe was Elise se getuienis akkuraat en oortuigend? Hoe het Elise en Morgan saamgewerk om ’n getuienis te gee?

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 12).

  • Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 35

  • “Wat is vir my die belangrikste?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Moenie jou geestelike doelwitte uit die oog verloor nie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 8 ¶17-27, hersiening op bl. 75

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 123 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel