Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Mei bl. 6
  • 25-31 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 25-31 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Mei bl. 6

25-31 Mei

GENESIS 42-43

  • Lied 120 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Josef wys dat hy baie selfbeheersing het”: (10 min.)

    • Ge 42:5-7 – Josef het kalm gebly toe hy sy broers gesien het (w15 5/1 13 ¶5; 13 ¶7)

    • Ge 42:14-17 – Josef het sy broers getoets (w15 5/1 14 ¶1)

    • Ge 42:21, 22 – Josef se broers het gewys dat hulle berouvol is (it-2-E 108 ¶4)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 42:22, 37 – Watter goeie eienskappe het Ruben gehad? (it-2-E 795)

    • Ge 43:32 – Hoekom was dit vir die Egiptenare onaanvaarbaar om ’n maaltyd saam met die Hebreërs te eet? (w04 1/15 29 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 42:1-20 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het die broer die teks behoorlik ingelei? Hoekom en hoe het die broer die Leer ons-boek aangebied?

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 15).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) lvs 38-39 ¶18 (th studie 8)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 94

  • “Probeer om die hele prentjie te kry”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Maak jou Bybellees interessanter – Uittreksel. Moedig die gehoor aan om die hele video te kyk.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 11 ¶1-11

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 150 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel