Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Mei bl. 6
  • Josef wys dat hy baie selfbeheersing het

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Josef wys dat hy baie selfbeheersing het
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • “Is ek in die plek van God?”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Hy het beskerm, hy het voorsien, hy het volhard
    Volg hulle geloof na
  • “Hoe kan ek dan hierdie groot kwaad doen?”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Hy het beskerm, voorsien en volhard
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Mei bl. 6
Josef huil terwyl sy broers in die agtergrond staan.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 42-43

Josef wys dat hy baie selfbeheersing het

42:5-7, 14-17, 21, 22

Kan jy jou voorstel watter sterk emosies Josef moes gevoel het toe sy broers onverwags by hom aangekom het? Hy kon dalk dadelik vir hulle gesê het wie hy is en hulle dan óf omhels óf gestraf het. Maar hy het nie oorhaastig opgetree nie. Wat sal jy doen as jy deur familielede of ander onregverdig behandel word? Josef se voorbeeld leer ons hoe belangrik dit is om selfbeheersing te hê en kalm te bly eerder as om ons bedrieglike hart te volg en op ons eie onvolmaakte gevoelens te reageer.

Hoe kan jy Josef se voorbeeld in verskillende situasies volg?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel