6-12 Julie
EKSODUS 6-7
Lied 150 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Nou sal jy sien wat ek aan Farao sal doen”: (10 min.)
Eks 6:1 – Moses sou Jehovah se “magtige hand” sien
Eks 6:6, 7 – Israel sou gered word (it-2-E 436 ¶3)
Eks 7:4, 5 – Farao en die Egiptenare sou moes erken dat Jehovah die ware God is (it-2-E 436 ¶1-2)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 6:3 – In watter sin het Jehovah nie sy naam aan Abraham, Isak en Jakob bekendgemaak nie? (it-1-E 78 ¶3-4)
Eks 7:1 – Hoe was Moses “soos God” vir Farao, en hoe het Aäron Moses se “profeet” geword? (it-2-E 435 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 6:1-15 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Probeer om die hart te bereik, en bespreek dan studie 19 van die Onderrig-brosjure.
Toespraak: (5 min. of minder) w15 1/15 9 ¶6-7 – Tema: Dank Jehovah elke dag (th studie 19).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 14 ¶1-13
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 125 en gebed