Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Oktober bl. 4
  • Jehovah se liefdevolle eienskappe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah se liefdevolle eienskappe
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Toe Jehovah homself beskryf het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • ‘Liefde faal nooit’
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Leer ken Jehovah se weë
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Oktober bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 33-34

Jehovah se liefdevolle eienskappe

34:5-7

Moses se waardering vir Jehovah se eienskappe het hom gehelp om geduldig met die Israeliete te wees. As ons ons waardering vir Jehovah se eienskappe vergroot, kan dit ons ook help om ons broers en susters op ’n barmhartige manier te behandel.

  • ‘Is genadig en betoon medelye’: Jehovah sorg vir sy aanbidders net soos ouers vir hulle kinders sorg – met tere liefde en diepe besorgdheid

  • ‘Word nie gou kwaad nie’: Jehovah is geduldig met sy knegte en word nie gou kwaad wanneer hulle foute maak nie; hy gee hulle eerder tyd om veranderinge te maak

  • “Vol lojale liefde”: Jehovah het lojale liefde vir sy volk en daarom sal sy verhouding met hulle vir altyd duur

Collage: Jehovah se Getuies volg Jehovah se eienskappe na. 1. Twee ouermanne besoek ’n gesin by hulle huis en gebruik die Bybel om hulle aan te moedig. 2. ’n Suster vertroos ’n ander suster wat huil.

VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek Jehovah se genade en medelye navolg?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel