Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 154
  • ‘Liefde faal nooit’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Liefde faal nooit’
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Kweek liefde aan wat nooit faal nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Word opgebou deur liefde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • “Hou aan om liefde te betoon”
    Kom nader aan Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 154

LIED 154

‘Liefde faal nooit’

Gedrukte weergawe

(1 Korintiërs 13:8)

  1. Kyk hier al om jou,

    almal hier is nes jy –

    God het elkeen hierheen gelei.

    Almal rondom jou

    het die waarheid gekies,

    en ons het mekaar regtig lief.

    (BRUG)

    Ons liefde is oneindig –

    ons sal dit altyd hê!

    (REFREIN)

    Nooit – ‘liefde faal nooit’ –

    dit sal als bly oorwin,

    ons saam bly bring.

    Nooit – ‘liefde faal nooit’ –

    dit sal ons bly omring.

    Mag dit in ons hart bly,

    want dit bind jou en my.

    ‘Liefde faal nooit.’

  2. As swaar tye kom

    en jy dink jy’s alleen

    en dit voel of als jou gaan breek,

    dan sal ons daar wees

    en vir jou help onthou:

    God gee om en hy’s lief vir jou.

    (BRUG)

    Sy liefde is oneindig –

    ons sal dit altyd hê!

    (REFREIN)

    Nooit – ‘liefde faal nooit’ –

    dit sal als bly oorwin,

    ons saam bly bring.

    Nooit – ‘liefde faal nooit’ –

    dit sal ons bly omring.

    Mag dit in ons hart bly,

    want dit bind jou en my.

    (REFREIN)

    Nooit – ‘liefde faal nooit’ –

    dit sal als bly oorwin,

    ons saam bly bring.

    Nooit – ‘liefde faal nooit’ –

    dit sal ons bly omring.

    Mag dit in ons hart bly,

    want dit bind jou en my.

    ‘Liefde faal nooit.’

    ‘Liefde faal nooit.’

    ‘Liefde faal nooit.’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel