Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 5
  • ’n Teken van dankbaarheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Teken van dankbaarheid
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • “Betoon julle dankbaar”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • Toon julle dankbaarheid
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • Hoekom moet ons wys dat ons dankbaar is?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Lesse wat ons uit die boek Levitikus kan leer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 5
’n Israelitiese gesin eet die vleis van ’n dier wat as ’n vrede-offer geoffer is.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 6-7

’n Teken van dankbaarheid

7:11-15, 20

Die vrede-offers wat in Israel aangebied is, herinner ons aan hoe belangrik dit is om vir Jehovah te wys dat ons dankbaar is. Ons kan dit doen deur ons gebede en deur ons gedrag. – Flp 4:6, 7; Kol 3:15.

  • Waarvoor kan ons spesifiek vir Jehovah dankie sê wanneer ons bid? – 1Te 5:17, 18

  • Hoe is dit vir ons voordelig as ons wys dat ons dankbaar is?

  • Hoe kan iemand dalk “aan die tafel van demone eet”, en hoe sou dit wys dat daardie persoon nie waardering vir Jehovah het nie? – 1Kor 10:20, 21

’n Israelitiese vrou kyk na bo en dank Jehovah.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel