Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 6
  • 30 November–6 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 30 November–6 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 6

30 November–6 Desember

LEVITIKUS 8-9

  • Lied 16 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Bewys van Jehovah se seën”: (10 min.)

    • Le 8:6-9, 12 – Moses het die priesterdom ingestel (it-1-E 1207)

    • Le 9:1-5 – Die nasie was daar toe die priesterdom die eerste diereoffers aangebied het (it-1-E 1208 ¶8)

    • Le 9:23, 24 – Jehovah het gewys dat hy die priesterdom goedkeur (w19.11 23 ¶13)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 8:6 – Wat kan ons leer uit die vereiste dat Israel se priesterdom fisies rein, of skoon, moes wees? (w14 11/15 9 ¶6)

    • Le 8:14-17 – Hoekom het Moses, en nie Aäron nie, die offers aangebied toe die priesterdom ingestel is? (it-2-E 437 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 8:31–9:7 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Verwys dan na iets spesifieks in die publieke uitgawe van Die Wagtoring, nr. 2 van 2020, en bied die tydskrif aan (th studie 6).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Vestig dan die huisbewoner se aandag op ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 4).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 84 ¶6-7 (th studie 11)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 58

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om telefoongetuieniswerk te doen”: (15 min.) Bespreking deur die diensopsiener. Speel en bespreek die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 1 ¶8-14, venster 1A

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 40 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel