Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 6
  • ’n Bewys van Jehovah se seën

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Bewys van Jehovah se seën
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Hulle ‘bly die Lam volg’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • ’n “Slaaf” wat getrou sowel as verstandig is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf?”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Wie is die getroue en verstandige slaaf?
    Wie doen vandag Jehovah se wil?
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 8-9

’n Bewys van Jehovah se seën

8:6-9, 12; 9:1-5, 23, 24

Jehovah het die eerste brandoffer van die pas ingestelde Aäronitiese priesterdom met vuur verteer. Dit het gewys dat Jehovah hierdie reëling ondersteun en goedkeur. So het Jehovah die nasie wat daar bymekaar was en alles gesien het, aangemoedig om hulle volle ondersteuning aan die priesterdom te gee. Vandag gebruik Jehovah die verheerlikte Jesus Christus as die grotere Hoëpriester (Heb 9:11, 12). In 1919 het Jesus ’n klein groepie gesalfde manne aangestel as “die getroue en verstandige slaaf” (Mt 24:45). Watter bewyse is daar dat die getroue slaaf Jehovah se seën, ondersteuning en goedkeuring het?

  • Ten spyte van aanhoudende vervolging het die getroue slaaf nie opgehou om geestelike voedsel te voorsien nie

  • Net soos daar voorspel is, word die goeie nuus “oor die hele bewoonde aarde” verkondig. – Mt 24:14

Hoe kan ons ons volle ondersteuning gee aan die getroue en verstandige slaaf?

Collage: 1. Die verheerlikte Jesus Christus regeer oor die aarde. 2. Die getroue en verstandige slaaf kom bymekaar om geestelike voedsel te voorsien. 3. ’n Broer maak die goeie nuus aan ’n man bekend.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel