Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 4
  • 8-14 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 8-14 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 4

8-14 November

JOSUA 20-22

  • Lied 120 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Lesse uit ’n misverstand”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Jos 21:43, 44 – Hoekom is hierdie woorde waar al het baie van die Kanaäniete oorleef en wou hulle nie hulleself aan Israel onderwerp nie? (it-1-E 402 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 20:1–21:3 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Die Bybel – Op 21:3, 4. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 12).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 119

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 15 ¶18-23

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 121 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel