Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 4
  • Lesse uit ’n misverstand

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Lesse uit ’n misverstand
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Josua se laaste woorde aan die nasie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Volg Jehovah heelhartig
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Hoekom moet ons tevrede en beskeie wees?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Jehovah veg vir Israel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 4
Israeliete wat oos van die Jordaanrivier gewoon het, was verkeerdelik beskuldig deur ander Israeliete en het kalm geantwoord.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Lesse uit ’n misverstand

Die stamme wat oos van die Jordaanrivier gewoon het, het ’n groot, indrukwekkende altaar gebou (Jos 22:10)

Die ander stamme het hulle van ontrouheid beskuldig (Jos 22:12, 15, 16; w06 4/15 5 ¶3)

Die stamme wat verkeerdelik beskuldig is, het kalm geantwoord, en die situasie het nie gewelddadig geword nie (Jos 22:21-30; w08 11/15 18 ¶5)

Wat leer hierdie verslag ons oor hoe ons moet reageer wanneer ons verkeerdelik beskuldig word? En wat leer ons oor hoe belangrik dit is om nie tot verkeerde gevolgtrekkings te kom wanneer ons nie al die feite het nie? – Spr 15:1; 18:13.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel