Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 2
  • 6-12 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 2

6-12 November

JOB 13-14

  • Lied 151 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “As ’n man sterf, kan hy weer lewe?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 13:12 – Hoekom het Job die woorde van sy valse vertroosters met as vergelyk? (it-1-E 191)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 13:​1-28 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Die Bybel – 2Ti 3:​16, 17. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan (th studie 2).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff Deel 1: Hersiening – vraag 1-5 (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 127

  • “‘Sit iets opsy’”: (15 min.) Bespreking en video. Moet deur ’n ouerman hanteer word. Prys die gemeente vir hulle bydrae om die werk van Jehovah se organisasie te ondersteun.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 1 ¶16-21

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 76 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel