Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb24 Maart bl. 5
  • 18-24 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
mwb24 Maart bl. 5

18-24 MAART

PSALM 19-21

Lied 6 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Broer kyk na ’n hemel vol sterre.

1. “Die hemele maak die heerlikheid van God bekend”

(10 min.)

Jehovah se skepping maak sy heerlikheid bekend (Ps 19:1; w04 1/1 8 ¶1-2)

Ons son is indrukwekkend (Ps 19:​4-6; w04 6/1 11 ¶8-10)

Ons moet by God se skepping leer (Mt 6:28; g95 11/8 7 ¶3)


IDEE VIR GESINSAANBIDDING: Kyk na die skepping en bespreek dan wat dit ons oor Jehovah leer.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 19:​7-9 – Hoe is hierdie vers ’n voorbeeld van ’n spesiale styl van Hebreeuse gedigte? (it-1-E 1073)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Ps 19:​1-14 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Bied die Gedenkmaaluitnodiging vir iemand aan, en gebruik jw.org om ’n Gedenkmaal naby hom te vind (lmd les 2: Punt 3).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Verwelkom iemand wat na die Gedenkmaal gekom het omdat hy ’n uitnodiging onder sy deur gekry het. Reël om sy vrae te beantwoord (lmd les 3: Punt 4).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Toespraak. ijwfq 45 – Tema: Waarom verskil die manier waarop Jehovah se Getuies die Here se Aandmaal herdenk, van hoe ander godsdienste dit doen? (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 141

7. Gebruik die skepping om jou geloof te versterk

(15 min.) Bespreking. Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

Hoe bou die skepping jou geloof in die Skepper op?

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 7 ¶9-13, venster op bl. 56

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 127 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel