Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Januarie bl. 10-11
  • 10-16 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Januarie bl. 10-11

10-16 FEBRUARIE

PSALM 147-150

Lied 12 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Psalmis kyk na die lug wat vol sterre is en loof Jehovah. Die tempel in Jerusalem is daar naby.

1. Ons het baie redes om Jah te loof

(10 min.)

Hy gee vir elkeen van ons om (Ps 147:​3, 4; w17.07 18 ¶5-6)

Hy verstaan ons beperkings en hy gebruik sy krag om ons te help (Ps 147:5; w17.07 18 ¶7)

Hy gee ons die voorreg om deel te wees van sy volk (Ps 147:​19, 20; w17.07 21 ¶18)


VRA JOU AF: ‘Watter ander dinge motiveer my om Jehovah te loof?’

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 148:​1, 10 – Op watter maniere loof diere Jehovah? (w04 6/1 13 ¶22)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Ps 148:1–149:9 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon sê vir jou dat hy ’n chroniese siekte het (lmd les 2: Punt 5).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Soek na ’n geleentheid om vir iemand wat jy ken iets te vertel wat jy onlangs by ’n vergadering geleer het (lmd les 4: Punt 3).

6. Toespraak

(5 min.) w19.03 10 ¶7-11 – Tema: Luister na Jesus – Verkondig die goeie nuus. Sien prent (th studie 14).

’n Paartjie getuig vir ’n man by die strand.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 159

7. Jaarlikse diensrapport

(15 min.) Bespreking.

Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, nooi die gehoor om ’n paar positiewe dinge te noem oor die Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2024-diensjaar. Voer ’n onderhoud met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.

Broers en susters preek in verskillende dele van die wêreld. Hulle deel die goeie nuus by lektuurtrollies, deur middel van videoverbinding, van huis tot huis en op ander maniere.

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 22 ¶7-14, vensters op bl. 174, 177

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 37 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel