Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Januarie bl. 12-13
  • 17-23 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-23 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Januarie bl. 12-13

17-23 FEBRUARIE

SPREUKE 1

Lied 88 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Koning Salomo sit buite met sy seun en gee vir hom raad.

Salomo se seun luister na sy pa se liefdevolle dissipline

1. Jongmense – Na wie sal julle luister?

(10 min.)

[Speel die video Inleiding tot Spreuke.]

Wees wys en luister na julle ouers (Spr 1:8; w17.11 29 ¶16-17; sien voorblad)

Moenie na dié luister wat doen wat sleg is nie (Spr 1:​10, 15; w05 2/15 19-20 ¶11-12)

’n Jong broer is by die skool en sy skoolmaats plaas druk op hom om iets verkeerds op sy foon te doen. Hy wonder of hy na hulle moet luister.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 1:22 – Na wie verwys die woord “dwase” gewoonlik wanneer dit in die Bybel gebruik word? (w22.10 19-21 ¶6, 11)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 1:​1-23 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(2 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Die persoon wil met jou stry (lmd les 6: Punt 5).

5. Begin ’n gesprek

(2 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Ruil kontakbesonderhede uit met ’n persoon wat belangstel (lmd les 1: Punt 5).

6. Volg op

(2 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (lmd les 9: Punt 5).

7. Maak dissipels

(5 min.) lff les 16: Punt 6. Gebruik ’n artikel uit die “Leer meer”-deel om ’n student te help wat wonder of Jesus se wonderwerke regtig gebeur het (th studie 3).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 89

8. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 22 ¶15-21

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 80 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel