Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Maart bl. 2-16
  • 3-⁠9 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-⁠9 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Maart bl. 2-16

3-9 MAART

SPREUKE 3

Lied 8 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Wys dat jy op Jehovah vertrou

(10 min.)

Vertrou op Jehovah, nie op jouself nie (Spr 3:5; ijwbv artikel 14 ¶4-5)

Wys dat jy op Jehovah vertrou deur sy leiding te soek en dit te volg (Spr 3:6; ijwbv artikel 14 ¶6-7)

Vermy te veel selfvertroue (Spr 3:7; be 76 ¶4)

’n Jong suster gebruik ’n tablet om navorsing te doen oor moontlike toekomstige doelwitte. Aan haar linkerkant is daar brosjures oor sekulêre opvoeding. Aan haar regterkant is daar ’n aansoekvorm om haar teokratiese diens uit te brei en inligting oor Bethel.

VRA JOU AF: ‘Soek ek Jehovah se leiding in alles wat ek doen?’

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 3:3 – Hoe kan ons lojale liefde en getrouheid om ons nek bind en op ons hart skryf? (w06 9/15 17 ¶7)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 3:​1-18 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (lmd les 1: Punt 5).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Vertel vir die persoon van jw.org, en gee vir hom ’n kontakkaartjie (lmd les 3: Punt 3).

6. Toespraak

(5 min.) w11 3/15 14 ¶7-10 – Tema: Wys dat jy op God vertrou wanneer mense in die bediening nie belangstel nie (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 124

7. Wys dat jy Jehovah se organisasie vertrou

(15 min.) Bespreking.

Dit is dalk maklik om te vertrou wat God se geïnspireerde Woord van waarheid, die Bybel, sê. Maar dit kan moeiliker wees om te vertrou wat onvolmaakte mense sê wat die leiding neem in Jehovah se organisasie, veral as ons dit nie verstaan nie of nie daarmee saamstem nie.

Lees Maleagi 2:7. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoekom is ons nie verbaas dat Jehovah onvolmaakte manne gebruik om sy volk te lei nie?

Lees Matteus 24:45. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoekom kan ons die leiding van Jehovah se organisasie vertrou?

Lees Hebreërs 13:17. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoekom moet ons die besluite ondersteun van dié wat Jehovah vertrou om die leiding te neem?

’n Broer lewer ’n boks met kos by ’n gesin af. Almal dra maskers en waai van ’n afstand af.
’n Suster antwoord by ’n vergadering. ’n Broer hou ’n mikrofoon vir haar. Almal by die vergadering dra maskers.

Speel die VIDEO Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2021 – Nr. 9 – Uittreksel. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe het die leiding wat ons gedurende die pandemie gekry het jou vertroue in Jehovah se organisasie versterk?

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 23 ¶9-15, vensters op bl. 184, 186

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 57 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel