Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Maart bl. 3
  • 10-16 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Maart bl. 3

10-16 MAART

SPREUKE 4

Lied 36 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Wag op ’n wagtoring sê vir die poortwagter wat onder staan om die stad se hekke toe te maak.

Wagte en poortwagters reageer vinnig toe ’n vyand nader aan die stad kom

1. “Beskerm jou hart”

(10 min.)

Die term “hart” verwys na die innerlike mens (Ps 51:6; w19.01 15 ¶4)

Dit moet vir ons belangrik wees om ons hart te beskerm (Spr 4:23a; w19.01 17 ¶10-11; 18 ¶14; sien)

Ons lewe hang af van die toestand van ons figuurlike hart (Spr 4:23b; w12 5/1 32 ¶2)

’n Broer kyk weg van iets ongepas op sy foon.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 4:18 – Hoe kan hierdie vers ons help om te verstaan hoe ’n persoon nader aan Jehovah kom? (w21.08 8 ¶4)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 4:​1-18 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon stel belang nadat hy ’n Gedenkmaaluitnodiging gekry het (lmd les 1: Punt 5).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Nooi iemand wat jy ken na die Gedenkmaal (lmd les 2: Punt 3).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Demonstrasie. ijwfq artikel 19 – Tema: Waarom vier Jehovah se Getuies nie Paasfees nie? (lmd les 3: Punt 4)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 16

7. Die organisasie in aksie vir Maart

(10 min.) Speel die VIDEO.

8. Gedenkmaalkampanje begin Saterdag 15 Maart

(5 min.) Toespraak deur die diensopsiener. Sê vir die gemeente wat die plaaslike reëlings is vir die kampanje, spesiale toespraak en Gedenkmaal. Moedig almal aan om meer te doen gedurende Maart en April.

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 23 ¶16-19, venster op bl. 188

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 76 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel