Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Maart bl. 10
  • 7-13 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Maart bl. 10

7-13 APRIL

SPREUKE 8

Lied 89 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jesus leer ’n groep mense.

1. Luister na Jesus se wysheid

(10 min.)

Jesus wat as “wysheid” beskryf word, was deur Jehovah “voortgebring as die begin van sy weg” (Spr 8:​1, 4, 22; cf 131 ¶7)

Jesus se wysheid en liefde vir sy Vader het gegroei gedurende die baie, baie jare wat hy saam met Jehovah gedurende die skepping gewerk het (Spr 8:​30, 31; cf 131-132 ¶8-9)

Ons word gehelp deur Jesus se wysheid deur na hom te luister (Spr 8:​32, 35; w09 4/15 31 ¶14)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 8:​1-3 – Hoe roep wysheid hard uit? (g 5/14 16)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 8:​22-36 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Volg op

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Beantwoord vrae van iemand wat daaraan dink om die Gedenkmaal by te woon en wat wil weet wat daar gaan gebeur (lmd les 9: Punt 3).

5. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Verwelkom iemand wat na die Gedenkmaal gekom het omdat hy ’n uitnodiging onder sy deur gekry het, en beantwoord enige vrae wat hy het ná die program (lmd les 3: Punt 5).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Toespraak. ijwbq artikel 160 – Tema: Hoekom word Jesus die Seun van God genoem? (th studie 1)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 105

7. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 25 ¶1-4, venster op bl. 199

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 7 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel