Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Maart bl. 7
  • 31 Maart–6 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 31 Maart–6 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Maart bl. 7

31 MAART–6 APRIL

SPREUKE 7

Lied 34 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Prostituut in die ou tyd staan by die ingang van haar huis terwyl ’n jong man verbyloop.

1. Vermy situasies wat tot versoeking kan lei

(10 min.)

’n Onervare jong man besluit om na ’n area te gaan wat bekend is vir prostitusie (Spr 7:​7-9; w00 11/15 29 ¶5)

’n Prostituut probeer hom verlei (Spr 7:​10, 13-21; w00 11/15 30 ¶4-6)

Hy dra die gevolge van sy slegte besluit (Spr 7:​22, 23; w00 11/15 31 ¶2)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 7:3 – Wat beteken dit om God se gebooie om ons vingers te bind en op ons hart te skryf? (w00 11/15 29 ¶1)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 7:​6-20 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Met die vorige besoek het die persoon ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar en gesê dat hy belangstel (lmd les 9: Punt 5).

5. Volg op

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Gedurende die vorige besoek het die persoon ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar en gesê dat hy belangstel (lmd les 9: Punt 4).

6. Volg op

(4 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Gedurende die vorige besoek het die persoon ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar en gesê dat hy belangstel (lmd les 9: Punt 3).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 13

7. ’n Ander geskikte tyd (Lu 4:6)

(15 min.) Bespreking.

Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe was Jesus versoek, en hoe kan ons op soortgelyke maniere versoek word?

  • Hoe kan ons die Duiwel se versoekings weerstaan?

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 24 ¶13-21

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 70 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel