Inhoudsopgawe
15 Junie 2015
© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
STUDIE-UITGAWE
27 JULIE 2015–2 AUGUSTUS 2015
BLADSY 3 • LIEDERE: 14, 109
3-9 AUGUSTUS 2015
BLADSY 9 • LIEDERE: 84, 99
10-16 AUGUSTUS 2015
BLADSY 14 • LIEDERE: 83, 57
17-23 AUGUSTUS 2015
Lewe in ooreenstemming met die modelgebed—Deel 1
BLADSY 22 • LIEDERE: 138 Jehovah is u naam (nuwe lied), 89
24-30 AUGUSTUS 2015
Lewe in ooreenstemming met die modelgebed—Deel 2
BLADSY 27 • LIEDERE: 22, 68
STUDIEARTIKELS
▪ Christus—Die krag van God
▪ Hy was lief vir mense
In hierdie artikels oor Jesus se wonderwerke leer ons praktiese lesse oor hoe ons vrygewig kan wees en ander kan help. ’n Paar van Jesus se pragtige eienskappe word ook bespreek. Die artikels versterk ons hoop dat ons in die nabye toekoms verstommende wonderwerke aardwyd sal sien plaasvind.
▪ Ons kan kuis bly
Ons lewe in ’n onsedelike wêreld, en daarom kan dit moeilik wees om kuis te bly en te doen wat Jehovah behaag. Hierdie artikel toon dat ons teen verkeerde begeertes kan stry deur nader aan Jehovah te kom, na die raad in sy Woord te luister en die hulp van geestelik volwasse Christene te aanvaar.
▪ Lewe in ooreenstemming met die modelgebed—Deel 1
▪ Lewe in ooreenstemming met die modelgebed—Deel 2
Ons herhaal nie die woorde wat Jesus in die modelgebed gebruik het elke keer wanneer ons bid nie, maar ons kan belangrike lesse daaruit leer. Hierdie artikels toon hoe ons in ooreenstemming met die modelgebed kan lewe.
OOK IN HIERDIE NOMMER
VOORBLAD: Party Getuies gebruik bote om te gaan preek op die Bocas del Toro-eilandgroep, naby die noordwestelike kus van Panama. Hulle preek vir party mense in die Ngaberetaal
PANAMA
BEVOLKING
3 931 000
VERKONDIGERS
16 217
GEWONE PIONIERS
2 534
In Panama se 309 gemeentes is daar meer as 180 spesiale pioniers. Ongeveer 1 100 verkondigers in 35 gemeentes en 15 groepe gebruik die Ngaberetaal. Byna 600 verkondigers dien in 16 gemeentes en 6 groepe wat Panamese Gebaretaal gebruik