Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1914-1915
  • B12-A Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • B12-A Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Jerusalem en omgewing
  • 8 Nisan (Sabbat)
  • 9 Nisan
  • 10 Nisan
  • 11 Nisan
  • B12-B Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 2)
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal vir 2023
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal vir 2022
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal vir 2024
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
B12-A Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)

B12-A

Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)

Gedrukte weergawe
’n Tydlyn wat 33 HJ aandui, die jaar dat Jesus gesterf het.

Jerusalem en omgewing

’n Kaart van Jerusalem en omgewing. Bekende en moontlike plekke word gelys. 1. Tempel. 2. Tuin van Getsemane. 3. Goewerneur se paleis. 4. Kajafas se huis. 5. Paleis wat deur Herodes Antipas gebruik is. 6. Bad Betsata. 7. Bad Siloam. 8. Sanhedrinsaal. 9. Golgota. 10. Akeldama.
  1. Tempel

  2. Tuin van Getsemane (?)

  3. Goewerneur se paleis

  4. Kajafas se huis (?)

  5. Paleis wat deur Herodes Antipas gebruik is (?)

  6. Bad Betsata

  7. Bad Siloam

  8. Sanhedrinsaal (?)

  9. Golgota (?)

  10. Akeldama (?)

Gaan na dag: 8 Nisan | 9 Nisan | 10 Nisan | 11 Nisan

8 Nisan (Sabbat)

SONSONDERGANG (Joodse dae begin en eindig met sononder)

  • Kom ses dae voor die Pasga in Betanië aan

  • Johannes 11:55–12:1

SONSOPKOMS

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

9 Nisan

SONSONDERGANG

  • Eet saam met Simon, die melaatse

  • Maria salf Jesus met nardus

  • Jode besoek Jesus en Lasarus

  • Matteus 26:6-13

  • Markus 14:3-9

  • Johannes 12:2-11

SONSOPKOMS

  • Jesus ry op ’n donkie terwyl ’n vreugdevolle skare bo-klere en palmtakke op die pad sit.

    Kom Jerusalem triomfantlik binne

  • Onderrig in die tempel

  • Matteus 21:1-11, 14-17

  • Markus 11:1-11

  • Lukas 19:29-44

  • Johannes 12:12-19

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

10 Nisan

SONSONDERGANG

  • Bring nag in Betanië deur

SONSOPKOMS

  • Jesus gooi die tafels van die geldwisselaars om in die tempel.

    Reis vroeg na Jerusalem

  • Reinig die tempel

  • Jehovah praat uit die hemel

  • Matteus 21:18, 19; 21:12, 13

  • Markus 11:12-19

  • Lukas 19:45-48

  • Johannes 12:20-50

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

11 Nisan

SONSONDERGANG

SONSOPKOMS

  • Jesus praat met party van sy apostels op die Olyfberg. Die tempel is in die agtergrond.

    Onderrig in die tempel, gebruik illustrasies

  • Veroordeel Fariseërs

  • Let op weduwee se bydrae

  • Op Olyfberg: voorspel Jerusalem se val en gee teken van toekomstige teenwoordigheid

  • Matteus 21:19–25:46

  • Markus 11:20–13:37

  • Lukas 20:1–21:38

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel