Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1916-1917
  • B12-B Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 2)

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • B12-B Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 2)
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Jerusalem en omgewing
  • 12 Nisan
  • 13 Nisan
  • 14 Nisan
  • 15 Nisan (Sabbat)
  • 16 Nisan
  • B12-A Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal vir 2023
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal vir 2022
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal vir 2024
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
B12-B Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 2)

B12-B

Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 2)

Gedrukte weergawe
A timeline indicating 33 C.E., the year Jesus died.

Jerusalem en omgewing

A map of Jerusalem and the surrounding area. Known and possible locations are listed. 1. Temple. 2. Garden of Gethsemane. 3. Governor’s palace. 4. House of Caiaphas. 5. Palace used by Herod Antipas. 6. Pool of Bethzatha. 7. Pool of Siloam. 8. Sanhedrin Hall. 9. Golgotha. 10. Akeldama.
  1. Tempel

  2. Tuin van Getsemane (?)

  3. Goewerneur se paleis

  4. Kajafas se huis (?)

  5. Paleis wat deur Herodes Antipas gebruik is (?)

  6. Bad Betsata

  7. Bad Siloam

  8. Sanhedrinsaal (?)

  9. Golgota (?)

  10. Akeldama (?)

Gaan na dag: 12 Nisan | 13 Nisan | 14 Nisan | 15 Nisan | 16 Nisan

12 Nisan

SONSONDERGANG (Jewish days start and end at sunset)

SONSOPKOMS

  • Judas Iskariot beraam planne met die Joodse godsdiensleiers.

    Rustige dag saam met dissipels

  • Judas onderhandel om Jesus te verraai

  • Matteus 26:1-5, 14-16

  • Markus 14:1, 2, 10, 11

  • Lukas 22:1-6

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

13 Nisan

SONSONDERGANG

SONSOPKOMS

  • Petrus en Johannes volg ’n man wat ’n waterkruik dra.

    Petrus en Johannes berei voor vir die Pasga

  • Jesus en ander apostels kom laatmiddag daar aan

  • Matteus 26:17-19

  • Markus 14:12-16

  • Lukas 22:7-13

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

14 Nisan

SONSONDERGANG

  • Jesus en sy getroue apostels aan tafel gedurende die Here se Aandmaal.

    Eet die Pasga saam met die apostels

  • Was die apostels se voete

  • Stuur Judas uit

  • Stel die Here se Aandmaal in

  • Matteus 26:20-35

  • Markus 14:17-31

  • Lukas 22:14-38

  • Johannes 13:1–17:26

  • Jesus staan op ’n balkon terwyl Petrus vir mense in ’n voorhof sê dat hy hom nie ken nie.

    Verraai en in hegtenis geneem in die tuin van Getsemane

  • Apostels vlug

  • Verhoor deur die Sanhedrin by Kajafas se huis

  • Petrus verloën Jesus

  • Matteus 26:36-75

  • Markus 14:32-72

  • Lukas 22:39-65

  • Johannes 18:1-27

SONSOPKOMS

  • Jesus dra ’n doringkroon en ’n pers kleed terwyl Pilatus hom voor ’n woedende skare laat staan.

    Verskyn weer voor die Sanhedrin

  • Geneem na Pilatus, dan na Herodes, dan terug na Pilatus

  • Nikodemus, Josef van Arimatea en ander dissipels berei Jesus se liggaam voor om begrawe te word.

    Tot die dood veroordeel en by Golgota tereggestel

  • Sterf omtrent drieuur die middag

  • Liggaam verwyder en begrawe

  • Matteus 27:1-61

  • Markus 15:1-47

  • Lukas 22:66–23:56

  • Johannes 18:28–19:42

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

15 Nisan (Sabbat)

SONSONDERGANG

SONSOPKOMS

  • Pilatus gee toestemming dat Jesus se graf bewaak moet word

  • Matteus 27:62-66

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

16 Nisan

SONSONDERGANG

  • Nog speserye vir die begrafnis word gekoop

  • Markus 16:1

SONSOPKOMS

  • Maria Magdalena kyk in Jesus se leë graf in.

    Opgewek

  • Verskyn aan dissipels

  • Matteus 28:1-15

  • Markus 16:2-8

  • Lukas 24:1-49

  • Johannes 20:1-25

SONSONDERGANG

Terug na oorsig

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel