Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 379
  • Oorsig van Rigters

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Oorsig van Rigters
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Soortgelyke materiaal
  • Bybelboek nommer 7—Rigters
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Laat die rigters jou geloof versterk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Simson seëvier in die krag van Jehovah!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Vertrou op Jehovah, net soos Simson
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Oorsig van Rigters

RIGTERS

OORSIG

  • 1

    • Juda en Simeon se oorwinnings (1-20)

    • Jebusiete nie uit Jerusalem verdryf nie (21)

    • Josef neem Bet-El in besit (22-26)

    • Kanaäniete nie heeltemal verdryf nie (27-36)

  • 2

    • Waarskuwing van Jehovah se engel (1-5)

    • Josua sterf (6-10)

    • Rigters voorsien om Israel te red (11-23)

  • 3

    • Jehovah toets Israel (1-6)

    • Otniël, eerste rigter (7-11)

    • Rigter Ehud maak vet koning Eglon dood (12-30)

    • Rigter Samgar (31)

  • 4

    • Kanaänitiese koning Jabin onderdruk Israel (1-3)

    • Profetes Debora en rigter Barak (4-16)

    • Jael maak Sisera dood (17-24)

  • 5

    • Oorwinningslied van Debora en Barak (1-31)

      • Sterre veg teen Sisera (20)

      • Die Kison-stroom (21)

      • Dié wat Jehovah liefhet, is soos son (31)

  • 6

    • Midian onderdruk Israel (1-10)

    • Engel stel rigter Gideon gerus (11-24)

    • Gideon breek altaar van Baäl af (25-32)

    • God se gees kom oor Gideon (33-35)

    • Die toets met die vlies wol (36-40)

  • 7

    • Gideon en sy 300 manne (1-8)

    • Gideon se leërmag verslaan Midian (9-25)

      • “Die swaard van Jehovah en van Gideon!” (20)

      • Verwarring in kamp van Midian (21, 22)

  • 8

    • Efraimiete stry met Gideon (1-3)

    • Midianitiese konings agternagesit en doodgemaak (4-21)

    • Gideon weier koningskap (22-27)

    • Opsomming van Gideon se lewe (28-35)

  • 9

    • Abimeleg word koning in Sigem (1-6)

    • Jotam se gelykenis (7-21)

    • Abimeleg se gewelddadige heerskappy (22-33)

    • Abimeleg val Sigem aan (34-49)

    • Vrou beseer Abimeleg; hy sterf (50-57)

  • 10

    • Rigters Tola en Jaïr (1-5)

    • Israel kom in opstand; toon berou (6-16)

    • Ammoniete bedreig Israel (17, 18)

  • 11

    • Rigter Jefta verdryf en later leier gemaak (1-11)

    • Jefta redeneer met Ammon (12-28)

    • Jefta se gelofte en sy dogter (29-40)

      • Dogter sal nooit trou nie (38-40)

  • 12

    • Konflik met Efraimiete (1-7)

      • Sjibbolet-toets (6)

    • Rigters Ibsan, Elon en Abdon (8-15)

  • 13

    • Engel besoek Manoag en sy vrou (1-23)

    • Simson gebore (24, 25)

  • 14

    • Rigter Simson soek Filistynse vrou (1-4)

    • Jehovah se gees help Simson om leeu dood te maak (5-9)

    • Simson se raaisel by troue (10-19)

    • Simson se vrou aan ander man gegee (20)

  • 15

    • Simson neem wraak op Filistyne (1-20)

  • 16

    • Simson in Gasa (1-3)

    • Simson en Delila (4-22)

    • Simson neem wraak en sterf (23-31)

  • 17

    • Miga se afgode en sy priester (1-13)

  • 18

    • Daniete op soek na grond (1-31)

      • Miga se afgode en priester weggeneem (14-20)

      • Lajis ingeneem; naam verander na Dan (27-29)

      • Afgodediens in Dan (30, 31)

  • 19

    • Benjaminiete se seksmisdaad in Gibea (1-30)

  • 20

    • Oorlog teen Benjaminiete (1-48)

  • 21

    • Benjamin as stam gered (1-25)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel