Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g97 6/8 bl. 15-25
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1997
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2000
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2005
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1997
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2000
Sien nog
Ontwaak!—1997
g97 6/8 bl. 15-25

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Gabriël het aan Daniël verskyn omtrent die tyd dat hierdie offer gebring moes word (Daniël 9:21)

8. Seun van Kus (Genesis 10:7)

9. Jesus het dit geseën voordat sy dissipels dit aan die mense voorgesit het (Lukas 9:16)

10. Timoteus moes ’n bietjie wyn ter wille hiervan drink (1 Timoteus 5:23)

11. Ons moet dit bewaar om die goeie te vind (Spreuke 19:8)

12. Draaghoute is daardeur gesteek om die verbondsark mee te dra (Exodus 25:12, 14)

14. Wat God aan die mens gee (Prediker 3:13)

15. Naomi se hartgrondige wens was dat haar weduwee-skoondogters dit in ’n gelukkige huwelik sou vind (Rut 1:9)

17. Die seun van Serag (1 Kronieke 6:41)

18. Die koning van hierdie stad het die Israeliete aangeval kort voordat hulle die Beloofde Land binnegegaan het (Numeri 21:1)

20. Finansiële sorge kan baie maklik dit met ons geestelikheid doen (Matteus 13:22)

24. Sy was ’n verdedigster van baie in die eerste-eeuse Christengemeente (Romeine 16:1, 2)

26. Noag se vader (Genesis 5:28, 29)

27. Die plek waar Abraham engele onthaal het (Genesis 18:1, 2, 8)

28. Vader van Sakkur, wat gehelp het om Jerusalem se muur te herbou (Nehemia 3:2)

29. Die tempel van Artemis was in hierdie stad (Handelinge 19:35)

31. So iemand is soos asyn vir die tande en soos rook vir die oë vir die wat hom stuur (Spreuke 10:26)

32. Wanneer Jesus sy engele uitstuur, sal dit hiermee gepaardgaan (Matteus 24:31)

Af

2. ’n Nederige veewagter en kweker van wildevyebome wat Jehovah as profeet gebruik het (Amos 7:14)

3. Hy het Paulus en dié saam met hom gasvry ontvang nadat hulle skipbreuk gely het (Handelinge 28:7)

4. Jehovah en Jesus verdien om deur elke — geëer te word (Openbaring 5:13)

5. Die Betlehem waar Jesus gebore sou word (Miga 5:1)

6. Die soort erfenis wat gesalfde Christene ontvang (1 Petrus 1:4)

7. Hierdie eienskap van God is deur middel van die losprys geopenbaar (Romeine 3:25)

8. Fenisiese skeepsbouers het die hout van hierdie boom gebruik om maste van te maak (Esegiël 27:5)

13. Josua se vader (Josua 1:1)

16. Een van die vervloekinge wat Israel sou tref as hulle ongehoorsaam was (Deuteronomium 28:21)

19. Jehovah het hierdie dier as offer voorsien toe Abraham vir Isak wou opoffer (Genesis 22:13)

21. Paulus is aan hulle oorgelewer (Handelinge 28:17)

22. Gerubs het gekeer dat Adam en Eva — tot die boom van die lewe verkry (Genesis 3:24)

23. Josef het dit by Potifar se vrou agtergelaat (Genesis 39:12)

25. ’n Lid van ’n stad (Handelinge 21:39)

30. Hy het die Israeliete aangespoor om hulle vreemde vroue weg te stuur (Esra 10:10, 11)

Oplossing van blokkiesraaisel op baldsy 25

Dwars

1. AANDSPYSOFFER

8. SABTEGA

9. VISSE

10. MAAG

11. INSIG

12. RINGE

14. GAWE

15. RUSPLEK

17. ETNI

18. ARAD

20. VERSTIK

24. FEBE

26. LAMEG

27. MAMRE

28. IMRI

29. EFESE

31. LUIAARD

32. TROMPETGESKAL

Af

2. ONVERDERFLIKE

3. AMOS

4. NUN

5. BURGER

6. SEDER

7. PUBLIUS

8. ROMEINE

13. PES

16. SKEPSEL

19. TOEGANG

21. KLEED

22. EFRATA

23. RAM

25. ESRA

30. REGVERDIGHEID

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel