Inhoudsopgawe
8 Mei 2000
Landmyne—Wat kan gedoen word?
Elke jaar word ongeveer 26 000 mense deur landmyne doodgemaak of vermink. Die meeste slagoffers is burgerlikes—selfs kinders. Sal die bedreiging van landmyne ooit uit die weg geruim word?
4 Landmyne—Die prys wat betaal word
8 ’n Aarde wat vry is van landmyne
14 Wanneer die “broeder” huis toe kom
16 Die dramatiese geskiedenis van ’n “land van kontraste”
25 Wat kan ’n gevangene by ’n voël leer?
26 Ly jy aan laktoseonverdraagsaamheid?
31 Vigs in Afrika—Watter hoop is daar vir die nuwe millennium?
32 Hoe om ’n gelukkige gesinslewe te geniet
Hoe om wanhoop die hoof te bied 20
Alle mense ondervind by tye gevoelens van wanhoop. Hoe kan die Bybel jou help om kwaai neerslagtigheid te verwerk?
Loida se stilswye word verbreek 22
Loida kon van geboorte af nie kommunikeer nie. Wat het haar gehelp om haar stilswye van 18 jaar te verbreek?
[Foto-erkennings op bladsy 2]
Voorblad: Kopiereg Adrian Brooks Photography
Kopiereg David Chancellor/Alpha