Inhoudsopgawe
8 September 2000
Die Olimpiese Spele—Wat het van die ideale geword?
Die wêreld se gewildste atletiekgebeurtenis is deur skandale bederf. Sal die Olimpiese ideale ooit verwesenlik word?
4 Olimpiese ideale in ’n krisis
10 Die spesery wat van halfpad om die wêreld gekom het
12 Die stryd teen die “kus” van die dood
14 Louis Braille—Bring lig na gevangenes van die duisternis
16 Van vernietigende vulkaan tot rustige eiland
31 Bloedlose chirurgie—’n suksesverhaal
32 ‘Die beste oor die onderwerp’
Die oorspronklike houtkapper is nog aan die werk 22
Die eerste houtkappers van Noord-Amerika was bewers. Leer oor hulle vlytige gewoontes.
Aardbewing! 25
Op 21 September 1999 het ’n vernietigende aardbewing Taiwan getref. Hoe is die slagoffers gehelp?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
AP Photo/Rich Clarkson/Pool