Inhoudsopgawe
8 November 2000
Verpleegsters—Wat sal ons sonder hulle doen?
Hoewel die werk van verpleegsters dikwels as vanselfsprekend aanvaar word, is hulle ’n belangrike deel van die gesondheidsorgstelsel. Wat is die vreugdes en uitdagings van hierdie edele beroep?
3 Verpleegsters—Waarom het ons hulle nodig?
5 Die noodsaaklike rol van verpleegsters
12 Ontmoet Australië se angellose bye
15 Welkom by die Copper-canyon
22 ’n Besoek aan ’n Chinese apteek
32 ‘Julle betoon liefde aan almal’
My geloof word in Pole beproef 19
Waarom is hierdie man in die dekades ná die Tweede Wêreldoorlog vervolg en herhaaldelik in die tronk gegooi?
Moet die diereriem jou lewe beïnvloed? 26
Miljoene wend hulle tot die sterre vir raad. Watter gevare hou dit in?