Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g03 10/8 bl. 31
  • “Vroue verdien respek”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Vroue verdien respek”
  • Ontwaak!—2003
  • Soortgelyke materiaal
  • Aan ons lesers
    Ontwaak!—2006
  • Wat het geword van respek?
    Ontwaak!—2024
  • Maak goeie gebruik van tydskrifte
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Groter klem op die Bybel!
    Ons Koninkryksbediening—2005
Sien nog
Ontwaak!—2003
g03 10/8 bl. 31

“Vroue verdien respek”

’n Sewentienjarige kollegestudent in Indië het aan ’n redenaarskompetisie deelgeneem wat deur haar skool gereël is. Sy het besluit om die voorbladreeks “Vroue verdien respek” in die Ontwaak! van 8 Julie 1992 as haar bronnemateriaal te gebruik.

Die tema van haar toespraak was: “Vroue—Word hulle vandag gerespekteer?” Hoe het sy gevaar? “Ek het die eerste prys in die kompetisie gewen”, sê sy. “Ek wil graag my diepe waardering vir Ontwaak! uitspreek”, gaan sy voort. “Dit is baie nuttig vir jongmense soos ons, want dit hou ons goed ingelig en op hoogte van sake. Dit help ons ook om die druk van hierdie wêreld die hoof te bied.”

Het jy dit geniet om hierdie Ontwaak! te lees? Dit is geskryf om die hele gesin in te lig, nie net jongmense nie. Hierdie tydskrif delf dieper as die oppervlak en wys op die ware betekenis van aktuele gebeure. Dit word halfmaandeliks in Afrikaans uitgegee. Moenie een uitgawe misloop nie!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel