Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g05 6/8 bl. 11-13
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—2005
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Oplossing Dwars
  • Oplossing Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2000
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1994
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1996
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1995
Sien nog
Ontwaak!—2005
g05 6/8 bl. 11-13

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Koopware (Esegiël 27:9, 27)

7. Om heersersgesag uit te oefen, soos wat hierdie profesie voorspel het die Messias sou doen (Jeremia 23:5)

10. ’n Seun van Jonatan en ’n afstammeling van Jeragmeël van die stam Juda (1 Kronieke 2:33)

11. Sy sewe seuns is gewond deur ’n man in wie daar ’n bose gees was (Handelinge 19:13-17)

12. ’n Seun van Pelet wat saam met Korag, Datan en Abiram teen Moses en Aäron opgestaan het (Numeri 16:1)

13. Afvallige Juda en Jerusalem het dit afgelê aan Jehovah en aan valse gode (Sefanja 1:5)

14. Suiwer (2 Konings 25:15)

16. Koning Nebukadnesar het gedurende sy kranksinnigheid saam met hierdie wilde diere gewoon (Daniël 5:21)

18. Dionisius, wat ’n Christen geword het nadat hy Paulus se verdediging gehoor het, het hierdie amp beklee (Handelinge 17:34)

19. Dit moet nie onder ’n maatemmer of ’n bed gesit word nie (Markus 4:21)

21. ’n Metaal wat van Tarsis af ingevoer is, aangesien daar geen myne daarvoor in Palestina was nie (Esegiël 27:12)

23. Die vroeë Christelike godsdiens het bekend gestaan as Die — (Handelinge 9:2)

25. Mordegai het beveel dat die 14de en 15de dag van hierdie Joodse maand gevier moes word (Ester 9:20-22)

28. Jesus het gesê die Fariseërs sif dit uit (Matteus 23:24)

29. Hosea het moontlik met verwysing na Israel se herstel gesê dat God se volk soos hierdie blom sou bloei (Hosea 14:5)

31. Wanneer dit uitgaan, beteken dit dat ’n mens sterf (Psalm 146:4)

32. Die voël wat Jesus in ’n illustrasie gebruik het om te toon hoe graag hy diegene in Jerusalem, wat so onverskillig was teenoor hom, wou bymekaarmaak (Lukas 13:34)

34. Voegwoord

35. Wanneer vee ’n veld kaalvreet (Eksodus 22:5)

36. Vaar (Handelinge 27:1, 2)

37. Wat met iemand gedoen is wat wanordelik gewandel het en nie bereid was om sy weë te verander nie (2 Tessalonisense 3:11-14)

38. Die Fariseërs het hierdie beskermmiddel breër gemaak om “deur die mense gesien te word” (Matteus 23:5)

Af

1. Wat blindes van Jesus kan verwag [3 woorde] (Lukas 4:18)

2. Nimrod het die stad gestig; Jona wou dit nie besoek nie (Genesis 10:8-12; Jona 1:1-3)

3. “’n Vaardige kopiïs” wat uit Babilon na Jerusalem teruggekeer het (Esra 7:1-8)

4. Hulle het Paulus se toespraak op die Areopagus aangehoor (Handelinge 17:21, 22)

5. ’n Tipe gebou waarvan daar in die Bybel net in 1 Kronieke, Nehemia, Ester en Daniël melding gemaak word (Daniël 8:2)

6. Hulle het ’n opskudding in Tessalonika veroorsaak en die huis van Jason aangeval [twee woorde] (Handelinge 17:1-5)

8. Hy is nie partydig nie (Handelinge 10:34)

9. Die ram wat Abraham in die plek van sy seun geoffer het, is hier gevind (Genesis 22:13)

15. Dawid s’n het nog in Petrus se dag bestaan (Handelinge 2:29)

17. Jehovah het aan Dawid se Here gesê: “— aan my regterhand” (Matteus 22:44)

20. Wat Adam aan al die diere gegee het (Genesis 2:20)

22. Noag se ark het net een gehad (Genesis 6:16)

24. Jesus het geweier om wyn te drink wat hiermee gemeng was (Matteus 27:34)

26. Sion sal vir ewig Jehovah se — wees (Psalm 132:13, 14)

27. ’n Plantvretende dier waarvan net in Job melding gemaak word (Job 40:15)

30. ’n Harde, aanhoudende geraas (Jesaja 17:12)

33. Geheel en al (Psalm 45:13)

35. Die hawestad suid van Tirus (Rigters 1:31)

Oplossing op bladsy 13

Oplossing Dwars

1. HANDELSARTIKELS

7. REGEER

10. SASA

11. SKEVA

12. ON

13. EDE

14. EGTE

16. ESELS

18. REGTER

19. LAMP

21. TIN

23. WEG

25. ADAR

28. MUGGIE

29. LELIE

31. GEES

32. HEN

34. EN

35. AFWEI

36. SEIL

37. GEMERKA

38. GESKRIFTEDOSIES

Oplossing Af

1. HERSTELVANGESIG

2. NINEVE

3. ESRA

4. ATENERS

5. KASTEEL

6. SKAREOPROERIGES

8. GOD

9. RUIGTE

15. GRAF

17. SIT

20. NAME

22. INGANG

24. GAL

26. RUSPLEK

27. BEHEMOT

30. LAWAAI

33. ENE

35. AKKO

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel