Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g95 2/8 bl. 14-22
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1995
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 22
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2004
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2002
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2005
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2004
Sien nog
Ontwaak!—1995
g95 2/8 bl. 14-22

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Hierin het Jesus water in wyn verander (Johannes 2:6, NAV)

8. ’n Goddelike straf (Deuteronomium 28:21, NAV)

9. Die vader van Rispa, Saul se byvrou (2 Samuel 3:7)

11. ’n Stad in die bergstreek van suidelike Juda (Josua 15:53)

12. Die plek waar Jesus grootgeword het (Lukas 4:16)

13. Haar seun Jabal het die vader van nomadiese veewagters geword (Genesis 4:20)

14. Een van Ismael se seuns (Genesis 25:15)

16. Moses het na dié land gevlug (Handelinge 7:29)

18. Dit sal ontsluit word (Jesaja 35:5)

21. Voor so ’n god mag die Israeliete hulle nie neergebuig het nie (Psalm 81:10)

23. Dit is hoe die son in Johannes se visioen geword het (Openbaring 6:12)

24. Die owerhede as hulle teen kwaaddoeners optree (Romeine 13:3, 4)

26. Sy broer is doodgemaak omdat hy die verbondsark aangeraak het (2 Samuel 6:3)

27. Die nasies — — in die duisternis (Job 12:25)

29. Johannes se voedsel (Mattheüs 3:4)

31. Dit is op die veertiende dag van Nisan gehou (Josua 5:10)

32. Die tong is vol daarvan (Jakobus 3:8)

33. Die wyse manne het daarvandaan gekom (Mattheüs 2:1)

34. Babel het geroem dat dit nie met haar sou gebeur nie (Jesaja 47:8)

Af

1. Geskenk van Toï aan Dawid (2 Samuel 8:10)

2. Hulle mag nie geëet word nie (Deuteronomium 14:19)

3. Daar is ’n tyd daarvoor (Prediker 3:4)

4. ’n Seun van Dawid wat in Jerusalem gebore is (1 Kronieke 3:8)

5. Daar is geprofeteer dat die Assiriërs hierdie stad sou verower (Jesaja 10:28)

6. Wat Moses met die stawe gedoen het (Numeri 17:7)

7. Eienskap wat die Israeliete geopenbaar het (Deuteronomium 31:27)

9. ’n Koning wat goed gedoen het in die oë van Jehovah (2 Kronieke 14: 1, 2)

10. Seun van Jeter uit die stam van Aser (1 Kronieke 7:38)

15. Rydiere (Sagaria 14:15)

17. As jy luister, sal jy dit verkry (Spreuke 4:1)

19. Sy seuns was deugniete (1 Samuel 2:12)

20. Die priesters moes hulle hare netjies — — (Esegiël 44:20, NAV)

22. ’n Afstammeling van Gad (1 Kronieke 5:14)

23. Die oostelike grens van Juda (Josua 15:5)

25. ’n Profeet uit die stam van Juda (Daniël 1:6)

27. ’n Sot verag dit (Spreuke 1:7)

28. Die naam van die tweede maanmaand (1 Konings 6:1)

29. As dit traag is, sal jy arm word (Spreuke 10:4)

30. Geluid van die klippe uit ’n slingervel (Sagaria 9:15, NAV)

Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 22

Dwars

1. KLIPWATERKANNE

8. PESTE

9. AJA

11. AFEKA

12. NASARET

13. ADA

14. TEMA

16. MIDIAN

18. ORE

21. UITLANDSE

23. SAK

24. WREKER

26. AGJO

27. TAS

29. HEUNING

31. PASGA

32. GIF

33. OOSTE

34. KINDERLOOSHEID

Af

1. KOPERVOORWERPE

2. INSEKTE

3. WEEN

4. ELJADA

5. AJAT

6. NEERSIT

7. HARDNEKKIGHEID

9. ASA

10. ARA

15. MUILE

17. INSIG

19. ELI

20. SNY

22. JESISAI

23. SOUTSEE

25. DANIËL

27. TUG

28. SIF

28. HAND

30. GONS

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel