Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 5/06 bl. 12-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2006
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • WAAR HET DIT GEBEUR?
  • WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?
  • WIE IS EK?
  • WIE IS EK?
  • IN HIERDIE NOMMER
  • Prentejag vir kinders
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2006
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2006
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
Sien nog
Ontwaak!—2006
g 5/06 bl. 12-31

Hoe sal jy antwoord?

WAAR HET DIT GEBEUR?

1. Waar het hierdie man, wat blind gebore was, sy sig ontvang?

Omkring jou antwoord op die kaart.

JERUSALEM

Bad Betsata

Gihon- fontein

Bad Siloam

◆ Wat het Jesus gedoen voordat hy hom daarheen gestuur het?

․․․․․

◆ Wie is die bejaarde egpaar op die agtergrond van die prent, en waarom is hulle bang?

․․․․․

◼ Vir bespreking: Wat leer jy uit hierdie geval?

WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?

Trek ’n lyn van elke plek van aanbidding na die jaar waarin dit voltooi is.

1513 1512 1473 1027 515 455 v.G.J.

2. 1 Konings 6:1, 37, 38

3. Eksodus 40:1, 2, 33

4. Esra 6:15

WIE IS EK?

5. Ek het ’n heidense koning gedien, maar my vaardighede is gebruik om die tempel te bou.

WIE IS EK?

6. My oupa het Moses se arm ondersteun, en my werk het die tabernakel ondersteun.

IN HIERDIE NOMMER

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

Bladsy 3 Wat is tans die verwagte lewensduur van mense? (Psalm 90:․․․)

Bladsy 9 Wat gaan Jehovah met die dood doen? (Jesaja 25:․․․)

Bladsy 17 Wat help Bybellees jou om te doen? (Handelinge 17:․․․)

Bladsy 24 Waarvan is die seespons ’n bewys? (Psalm 104:․․․)

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

(Antwoorde op bladsy 12)

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Die bad Siloam.—Johannes 9:7.

◆ Jesus het met sy speeksel klei gemaak en dit op die blinde man se oë gesit.—Johannes 9:6.

◆ Die man se ouers. Hulle is bang dat hulle uit die sinagoge geban sal word.—Johannes 9:18-23.

2. 1027 v.G.J.

3. 1512 v.G.J.

4. 515 v.G.J.

5. Hiram.—1 Konings 7:13, 14; 2 Kronieke 2:12-14.

6. Besaleël.—Eksodus 17:11, 12; 35:30, 31.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel