Hoe sal jy antwoord?
WAAR HET DIT GEBEUR?
1. In watter stad het hierdie gebeurtenis plaasgevind?
Omkring jou antwoord op die kaart.
Tarsus
Antiogië (van Sirië)
Damaskus
Jerusalem
◆ Wie is in die mandjie?
․․․․․
◆ Waarom vlug hy uit die stad uit?
․․․․․
◼ Vir bespreking: Wanneer moet jy van moeilikheid af wegvlug? Moet Christene altyd van moeilikheid af weghardloop? Waarom sê jy so?
WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?
Trek ’n streep van die prent na die korrekte datum.
1513 v.G.J. 1512 1473 1450 468 455
WIE IS EK?
5. Ek was ’n naaldwerkster; albei my name beteken “gasel”, en ek is uit die dode opgewek.
WIE IS EK?
6. Ek het by die see gewoon en het eenkeer ’n welbekende kuiergas gehad wat daarvan gehou het om vis te vang. Ons het albei dieselfde naam.
IN HIERDIE NOMMER
Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).
Bladsy 8 Hoe moet ’n man sy vrou behandel? (Kolossense 3:․․․)
Bladsy 8 Wat is die beste manier om huweliksprobleme te hanteer? (1 Petrus 4:․․․)
Bladsy 15 Woon God op ’n spesifieke plek? (1 Konings 8:․․․)
Bladsy 25 Waar kan jy die beste loopbaanadvies kry? (Spreuke 3:․․․)
Prentejag vir kinders
Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.
(Antwoorde op bladsy 13)
ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
1. Damaskus.—Handelinge 9:19, 25.
◆ Saulus, wat later as Paulus bekend gestaan het.—Handelinge 9:17-19.
◆ Die Jode wou hom doodmaak weens sy predikingswerk.—Handelinge 9:22-24.
2. 1450 v.G.J.
3. 1513 v.G.J.
4. 468 v.G.J.
5. Tabita, of Dorkas.—Handelinge 9:36-41.
6. Simon die leerlooier.—Handelinge 10:5, 6.