Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 2/08 bl. 22-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2008
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat is verkeerd in hierdie prent?
  • In hierdie nommer
  • Prentejag vir kinders
  • Wie is deel van Jesus se geslagslyn?
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
Sien nog
Ontwaak!—2008
g 2/08 bl. 22-31

Hoe sal jy antwoord?

Wat is verkeerd in hierdie prent?

Vind drie dinge in hierdie prent wat nie met die Bybelverslag in Johannes 13:2-14 ooreenstem nie.

1. ․․․․․

2. ․․․․․

3. ․․․․․

VIR BESPREKING:

Watter eienskappe het Jesus in hierdie verslag geopenbaar? Hoe kan jy Jesus navolg in jou handelinge met jou familielede?

In hierdie nommer

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSY 5 Wat is een rede waarom ‘die hart van sommige in hulle volkome daarop gerig is om kwaad te doen’? Prediker 8:․․․

BLADSY 8 Hoe veilig is die posisie van die goddelose? Psalm 73:․․․

BLADSY 10 Hoe ver verwyder God ons oortredings van ons? Psalm 103:․․․

BLADSY 27 Wat het Jesus gedoen wat hoop gee aan jongmense en ander wat nie gesond is nie? Matteus 4:________

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

Wie is deel van Jesus se geslagslyn?

Kyk na die leidrade. Slaan die tekste na. Skryf dan die regte name in die spasie wat voorsien word.

4. ․․․․․

LEIDRAAD: Ek is “weggevoer om die dood nie te sien nie”.

Lees Hebreërs 11:5.

5. ․․․․․

LEIDRAAD: Ek het langer gelewe as enigiemand anders wat in die Bybel genoem word.

Lees Genesis 5:27.

6. ․․․․․

LEIDRAAD: My seun het die ark gebou.

Lees Genesis 5:28, 29 en Hebreërs 11:7.

◼ (Antwoorde op bladsy 22)

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Jesus het die voete gewas, nie die hande nie.

2. Geen ander dissipel het Jesus gehelp nie.

3. Jesus het die dissipels se voete ook afgedroog.

4. Henog.—Lukas 3:37.

5. Metusalag.—Lukas 3:37.

6. Lameg.—Lukas 3:36.

[Foto-erkenning op bladsy 31]

Derde sirkel: Northern Territory Archives Service, Joe DAVIS, NTRS 573

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel