Hoe sal jy antwoord?
Verduidelik die illustrasie
1. Watter soort mens was die Fariseër in die illustrasie wat in Lukas 18:9-14 opgeteken is?
(Merk een of meer van die blokkies hieronder.)
□ Nederig □ Berouvol □ Grootpraterig
2. Watter soort mens was die belastinggaarder?
(Merk een of meer van die blokkies hieronder.)
□ Nederig □ Berouvol □ Grootpraterig
3. Watter een van die twee mans was die regverdigste?
․․․․․
VIR BESPREKING:
Watter woorde of dade kan maak dat jy soos die Fariseër is? Hoe kan jy die belastinggaarder navolg?
In hierdie nommer
Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).
BLADSYE 8-9 In wie se hande is die aarde se toekoms? Jesaja 11:․․․
BLADSY 20 Wat is God se beskouing van godsdiensbeelde? Eksodus 20:․․․
BLADSY 21 Waarvan het die apostel Johannes gewaarsku moet ons ons bewaar? 1 Johannes 5:․․․
BLADSY 27 Waarvan sal selfs die onberispelikste persoon soms bewus word? 1 Johannes 2:․․․
Prentejag vir kinders
Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.
Wie is deel van Jesus se geslagslyn?
Kyk na die leidrade. Slaan die tekste na. Skryf dan die korrekte name in die spasies neer.
4. ․․․․․
LEIDRAAD: Ek kon drieduisend spreuke uitspreek, en my liedere “was duisend-en-vyf”.
Lees 1 Konings 4:30-32.
5. ․․․․․
LEIDRAAD: Ek was die laaste koning van die verenigde koninkryk van Israel.
Lees 1 Konings 12:1-3, 16-20.
6. ․․․․․
LEIDRAAD: My leër het Jerobeam se groter leër verslaan omdat ons “op Jehovah . . . gesteun het”.
Lees 2 Kronieke 13:13-20.
◼ Antwoorde op bladsy 19
ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
1. Grootpraterig.
2. Nederig en berouvol.
3. Die belastinggaarder.
4. Salomo.—Matteus 1:6.
5. Rehabeam.—Matteus 1:7.
6. Abia.—Matteus 1:7.