Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 1/10 bl. 14-31
  • Vir gesinsbespreking

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vir gesinsbespreking
  • Ontwaak!—2010
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Was dit ’n goeie besluit?
  • WAT WEET JY OMTRENT KONING SAUL?
  • PRENTEJAG VIR KINDERS
  • IN HIERDIE NOMMER
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
Sien nog
Ontwaak!—2010
g 1/10 bl. 14-31

Vir gesinsbespreking

Was dit ’n goeie besluit?

Lees Genesis 39:1-23. Kyk nou na die prent, en skryf jou antwoorde hieronder neer.

1. Wie is die vrou in hierdie toneel?

․․․․․

2. Wie is die man?

․․․․․

3. Watter besluit het die man geneem?

․․․․․

VIR BESPREKING:

Waarom het die man hierdie besluit geneem? Het hy as gevolg daarvan gely? Dink jy hy het die regte besluit geneem, en indien wel, waarom? Wanneer sal jy dalk ly omdat jy besluit om die regte ding te doen?

WAT WEET JY OMTRENT KONING SAUL?

4. Watter besondere fisiese kenmerke het Saul gehad?

LEIDRAAD: Lees 1 Samuel 9:1, 2.

․․․․․

5. Waarom het Jehovah Saul verwerp?

LEIDRAAD: Lees 1 Samuel 13:13, 14.

․․․․․

VIR BESPREKING:

Wat is vir God belangriker as ’n mens se fisiese voorkoms?

LEIDRAAD: Lees 1 Samuel 16:6, 7.

Hoe kan hierdie feit jou help om ’n gebalanseerde beskouing van jou fisiese eienskappe te hê?

LEIDRAAD: Lees 1 Timoteus 4:8.

PRENTEJAG VIR KINDERS

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

IN HIERDIE NOMMER

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSY 4 Watter aansporing gee die Bybel in verband met werk? Prediker 3:________

BLADSY 7 Waarvoor moet ons werk? Johannes 6:________

BLADSY 10 Waarvoor het God ’n dag vasgestel? Handelinge 17:________

BLADSY 28 Wat word ’n paartjie wanneer hulle trou? Genesis 2:________

● Antwoorde op bladsy 14

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Potifar se vrou.

2. Josef.

3. Om nie by Potifar se vrou te gaan lê nie.

4. Saul was lank en aantreklik.

5. Saul was ongehoorsaam aan God.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel